Afrikaner-Gedenkwaardighede
in die omgewing van Durban en Howick

Tuisblad
Congella
Jacobs
Isipingo
Merebank
Howick


HOWICK : KONSENTRASIEKAMP-MONUMENT EN
BRITSE BEGRAAFPLAAS-MONUMENT

Kliek op die foto's vir vergrotings

1.

2.

3.

4.

  1. Die Konsentrasiekamp-monument met name van volwassenes en kinders wat gedurende 1899-1902 in die kamp gesterf het.

  2. 'n Aansig wat die onversorgde toestand van die terrein aandui.

  3. 'n Monument met die name van Britse soldate wat in die begraafplaas begrawe is.
  1. Die konsentrasiekamp-
    monument van naderby. By die vergroting kan die name op die monument besigtig word.